TERUGBLIK © 2012 . All rights reserved.

Terugblik – ‘n Klein Karoo Klassique 2012 Uitstalling

Terugblik – Klein Karoo Klassique 2012 foto-uitstalling: Na ‘n gewroeg oor watter foto’s om te kies en ‘n gespook in die donkerte (Oudtshoorn se krag was af die dag wat die uitstalling gehang moes word) is die foto’s met die hulp van die twee Lindies en Martie en Jurgen op.

Vir die van julle wat dalk die naweek hier op Oudtshoorn is vir Klein Karoo Klassique 2012 – dit word uitgestal bo in die Prince Vincent gebou (bokant Mr Price). Daar’s ook twee ander foto-uitstallings in dieselfde vertrek (Roger Young en Rudolph Hiemstra).

Hieronder is van die foto’s wat uitgestal word.

Leave a Reply

Your email address will not be published.
Required fields are marked:*

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>