Bridge Pioneer Trek 2012 : Dag 2, einde teen Swartbergpas

Ek word gereeld gekontak vir foto’s van fietsryers wat teen die Swartbergpas ry. Die paar foto’s wat ek destyds geneem het is al oud en die Bridge Pioneer Trek 2012 se 2de skof het die ideale geleentheid gebied om nuwe foto’s te neem en te kyk hoe ons Oudtshoorniete vaar. Meer foto’s kan gesien word deur HIER te kliek.

Leave a Reply

Your email address will not be published.
Required fields are marked:*

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>