2012_11_17_Chrisna&Jacques

Die laaste kwartaal van 2012 was crazy en die redigering van my troues en ander foto’s het kwaai agter geraak. So dis lekker om nou weer kans te kry om op te vang. Hier is ‘n klompie van Chrisna en Jacques se troufoto’s wat by Moooi was. ‘n Mooi bruid (én bruidegom -askies Jacques:-) wat saamwerk om mooi foto’s te maak, sowel as ‘n besonderse venue en noukeurige aandag aan detail maak ons fotograwe se werk partykeer meer van ‘n plesier as inspanning. Hier’s ‘n klompie van hulle foto’s. Die wat meer wil sien kan HIER kliek. ENJOY!

4 Comments

  1. Helene-Mari

    STunnnnnnnnning soos altyd! Die dag is perfek vasgevang! x en dai bruid! WOW !

  2. chrisna

    Looooove ons fotos!!

Leave a Reply

Your email address will not be published.
Required fields are marked:*

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>