IMG_3114 © 2012 . All rights reserved.

2012_03_03 Leana & Andrew

Leana & Andrew se troue te Beloftebos buite Stanford

2 Comments

  1. Leana McLean

    Hans & Lindie….baie dankie dat julle ons sprokiesverhaal so pragtig vasgevang het!! Ons kry nou nog ‘n knoppie in die keel wanneer ons na die oomblikke kyk. Dit was ‘n ongelooflike spesiale dag en ons is bly dat julle dit met ons kon deel. xx

    • Lekker lekker – dankie Leana – dit was darem ‘n ongelooflike mooi dag – en is so bly dat julle bereid was om die Sondagoggend weer op te staan en die weer te trotseer vir die foto’s daar by Hermanus op die strand. Dink nou daaraan – het jou pa intussen weer blomme met whiskey gerejuvenate :-)?! Dis ‘n boereraad daardie wat onder Emergency Advice for Weddings hoort.
      O ja, het link na julle pix op Beloftebos se FB gesit – hoop dis reg so?
      groete tuis,
      h

Leave a Reply

Your email address will not be published.
Required fields are marked:*

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>