IMG_1611 © 2012 . All rights reserved.

2012_05_30 Roger Young Groenfontein

“If you enjoy that which you do for a living you’ll never work a day in your life” of so iets lui die gesegde. Toe ek vanmiddag vir Roger Young (fotograaf en houtwerker van formaat) vir Private Edition afgeneem het het die spreekwoord weer by my opgekom. Wat ‘n voorreg was dit nie om deur my werk in hierdie pragtige Groenfontein tyd saam met Roger te kon spandeer nie. Herinner my aan destyds toe Egbert Gerryts van Nieu-Bethesda nog geleef het en hoe graag ek na sy boekwinkel / coffee shop gegaan vir sy gesels en gedagtes deel – die het meer as opgemaak vir sy koffie :-)

Roger, ‘n man met vele talente woon in Groenfontein teen die voetheuwels van die Swartberge. Hier het hy ‘n fotografiese gallery en werkswinkel waar hy eksklusiewe handgemaakte meubels maak – ver weg van selfone en die internet maar omring deur die pragtige natuur. Beslis ‘n nuwe plek waarheen ek die vrinne uit die groot stad heen kan neem.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.
Required fields are marked:*

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>