35 © 2012 . All rights reserved.

2012_05_26_Nicky_&_Corne

Nicky-van-die-Grootpad het my redelik kort voor haar troue (seker so 3-4 maande voor die Groot Dag) gekontak. Ek kan nie haar presiese woorde onthou nie, maar dit was iets van “het die troureëlings tot baie laat gelos.” Op die troudag het ek haar woorde aan ma Sabrina herhaal – maar sy’t my reggehelp met dat dit eerder ‘n geval was van: “heeltemal gelos het” :-) Seker te verstane met ‘n besige bruid wat 1200km vanaf die venue woon en elke keer haar selfoon vanuit ‘n ander provinsie geantwoord het – en ‘n bruidegom wat in ‘n ander uithoek van ons land werk. Vir my is dit juis deel van die uniekheid van troues – hoe elke verhouding en troue op sy eie spesiale manier aanmekaar gesit is.

Van die mense wat bygedra het tot die lekker kuier was:

Venue: Tramonto (Marilise en Maryke) 

Trourok: Carelina: Inspired by Him

Grimering: Marilise Earl

 

Kliek HIER om nog van hulle foto’s te sien.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.
Required fields are marked:*

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>