2012_05_26_Nicky_&_Corne

35 © 2012 . All rights reserved.

Nicky-van-die-Grootpad het my redelik kort voor haar troue (seker so 3-4 maande voor die Groot Dag) gekontak. Ek kan nie haar presiese woorde onthou nie, maar dit was iets van “het die troureëlings tot baie laat gelos.” Op die troudag … Continue reading

2012 Absa KKNK foto’s

2012_03_31_Babbel-2 © 2012 . All rights reserved.

Vanjaar se Absa KKNK is reeds iets van die verlede maar met die lekker winterreën wat vanaand uitsak hier in Oudtshoorn dink ek terug aan daai besige tyd van die jaar vir ons Oudtshoorniete. Ek het goeie fotografiese herinneringe aan kunstefeeste … Continue reading